Ricky Gervais

Ricky Gervais
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ricky Dene Gervais
Geboorte 25 Junie 1961 (1961-06-25)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ricky Dene Gervais (gebore 25 Junie 1961) is 'n Engelse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost Town (2008) en The Invention of Lying (2009), en in die televisiereekse The Office (2001) en Extras (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search